🚜 CASE PUMA 210 – FULL AUTOPILOT 🚜
💥 Betroubare krag. Uitstekende toestand. Gereed vir die land!
✅ 2018 Model
✅ Full Autopilot
✅ 7 195 Ure
✅ R650 Enkel Agterbande
📍 Frankfort
💰 Prys: R985 000 + BTW
Hierdie CASE Puma 210 is ‘n sterk, betroubare trekker wat gereed is om dadelik aan die werk te spring. Met Full Autopilot, goeie ure en netjiese toestand bied hierdie een uitstekende waarde vir enige boerdery.
Kontak Ina