🌱 TE KOOP – Equalizer 20-Ry 0.76 Wide Span Planter 🌱
✅ 2019 Model
✅ 20|20 Skerm
✅ V-Drive
✅ Korrelkunsmis-stelsel
✅ Müller Skerm
Hierdie planter is ideaal vir produsente wat op soek is na presisie, betroubaarheid en uitstekende werkverrigting. Met die gevorderde 20|20-monitor, V-Drive en Müller-beheerstelsel is jy gereed vir akkurate plantwerk en maksimum doeltreffendheid.
💰 Prys: R2 100 000 + BTW
🚛 GRATIS aflewering ingesluit!
📞 Kontak Ina: 082 805 2423
Moenie hierdie uitstekende geleentheid misloop nie – kontak vandag nog!